<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>525</aka>
<key>C</key>
<title>Here, hoe blymoedig</title>
<lyrics>[V1]
.C              G  C
 Here, hoe bly moedig
.F      C        G  C
 en in dank oorvloedig
.G      G7       C
 maak U my die hart
.C           G C
 U gee ons u seën
.F        C     G C
 soos 'n milde reën:
.G       G7      C
 U vertroos in smart

[C1]
.  Am       G         F       G
   Ja, ons weet, ook in ons leed
.   G        Em   Am  F C
   leef ons onder u genade
.   F        Dm       G C
   vrees ons nie die kwade.

[V2]
.C            G C
 Heer U gee u lewe,
.F        C     G  C
 so word ons vergewe
.G    G7         C
 en verlos van dood.
.C              G  C
 In u groot ontferming
.F      C     G   C
 gee U ons beskerming -
.G       G7      C
 Redder uit die nood!

[C2]
.  Am        G     F       G
   Ons sal, tot u eer, o Heer,
.  G     Em       Am       F C
   in u heil met blydskap lewe -
.   F    Dm    G C
   aan U oorgegewe</lyrics>
</song>